top of page
064 680 0809 |

Search


Klim en klouter!
Knders word gebore met ń lus vir beweeg. Sommiges meer as ander. Sommiges vinniger en hoër as anders. Maar hulle wil beweeg. En...

infokkinetika
Sep 12, 20205 min read
335 views
0 comments


Balspeel vir oud en jonk
Ons het hierdie week lekker beweeg, speel en leer met balle. Ek dink nie mense besef aldag watter wonderlike apparaat balle werklik is...

infokkinetika
Aug 29, 20203 min read
184 views
0 comments


Bou spiertjies sonder sukkel
Spiertonus is die hoeveelheid spanning of weerstand in die spiere. Dit is belangrik vir balans, postuur, uithouvermoë en algemene...

infokkinetika
Aug 8, 20203 min read
277 views
0 comments


Maak ADHD-lewe makliker met beweging
ADHD is 'n groot uitdaging vir ouer en kind tesame. Eenvoudige aktiwiteite soos huiswerk word 'n oorlog, gevegte breek uit en lang trane...

infokkinetika
Jul 25, 20203 min read
323 views
0 comments


Swaai, sintuie en Sensoriese Integrasie
Sensoriese Integrasie is die wonderlike vermoë van die brein om inligting uit die omgewing in te neem deur middel van die sintuie, dit te...

infokkinetika
Jul 18, 20203 min read
310 views
0 comments


Rek en strek...Hoekom is soepelheid belangrik vir kinders?
Voordele van strek Voorkom beserings Help met die herstel van spiere na fisiese aktiwiteite Soepel kinders = Soepel volwassenes Verminder...
Karynakinetika
Jul 11, 20201 min read
622 views
0 comments


Dankbaar oor mylpale
Wees dankbaar oor elke klein ontwikkelingsmylpaal. En dink aan Å„ hartseer mamma iewers wie se kind nie so "normaal" ontwikkel nie.
Karynakinetika
Jun 3, 20201 min read
14 views
0 comments


Telefoontjie speel
Telefoontjie is 'n prettige en eenvoudige speletjie. Speel dit oor en oor om jou kinders vir ure besig te hou, terwyl jy sommer hulle...

infokkinetika
May 15, 20201 min read
104 views
0 comments


Hoe oefen ons ouditiewe diskriminasie?
Luister na opgeneemde geluide en identifiseer dit. Laat jou kind teken wat hulle hoor, bv. 'n kar of 'n hond. Loop in die tuin en...

infokkinetika
May 14, 20201 min read
265 views
0 comments


Wat is ouditiewe diskriminasie?
Ouditiewe diskriminasie is die vermoë om verskille en ooreenkomste in klanke te identifiseer. Kinders wat moeite ervaar met ouditiewe...

infokkinetika
May 13, 20201 min read
643 views
0 comments


Hoe vaar jou kind met skoolwerk in hierdie grendeltyd?
Hierdie is 'n uitdagende tyd vir almal van ons. Sommige geniet dit by die huis met hulle kinders en oorweeg selfs om aan te hou...
Karynakinetika
May 7, 20205 min read
81 views
0 comments


Hindernisbane is ongelooflike pret!
Jy kan vir jou kind 'n hindernisbaan sommer in die tuin of sitkamer bou. Hindernisbane is ongelooflike pret! Gebruik van die onderstaande...
Karynakinetika
May 4, 20201 min read
40 views
0 comments


Kruip al kan jy loop
Het jy geweet dat kruip-aktiwiteite fantasties is vir die ontwikkeling van groot-motoriese vaardighede van kinders van enige ouderdom?...
Karynakinetika
May 4, 20201 min read
43 views
0 comments
bottom of page