top of page

Aanlyn, privaat of skool?

Kinderkinetika

Ons dienste word by ons praktyk aangebied waar ouers in hulle privaat hoedanigheid inskryf. Ons gaan ook uit na skole waar die hele skool Kinderkinetika doen of ouers individueel inskryf. Ons bied ook aanlyn dienste vir lede.

  • Evaluasie: 4+jariges

    450R
     
    As jy bekommerd is oor jou kind se ontwikkeling
    Valid for one week
    • Volledige grootmotoriese evaluasie
    • Gestandariseerde toetsbattery word gebruik
    • Verslag en terugvoer
  • Groeples: Praktyk

    320R
    Every month
    Praktyklesse vir 0-13 jariges
     
    • Grootmotoriese les van 30min
    • Fynmotoriese les van 15min
    • 2 x sifitngsevaluasies per jaar met verslae
bottom of page