top of page

Skryf hier in vir lesse by

ons praktyk

Kliek hier om in te skryf en betalingsinligting vir 2022 te kry

​

 

 

Algemene Inligting:
 

Neem asseblief kennis dat lesse 'n aanvang neem in Februarie en eindig in Desember behalwe waar anders gereël word met kontrakskole.

 

Betalings geskied vooruit vir die maand voor of op die 5de van elke maand en is betaalbaar vir 11 maande (Februarie tot Desember). Januarie se fooi dien as registrasiefooi.

 

Neem kennis dat daar 1 maand kennis gegee moet word via e-pos by info.kkinetika@gmail.com. U betaal dus steeds vir die maand en u kind sal steeds vir daardie maand les ontvang. Geen kennis kan vir November gegee word nie (dus kan u nie einde Oktober kennis gee vir November en Desember nie). November en Desember is dus nie kennisgewingsmaande nie.

 

Kontak ons asseblief indien u nie rekeninge of kwitansies ontvang nie by finansies.kkinetika@gmail.com

Laat weet ons indien u nie die e-posse ontvang nie. Gaan kyk ook in u SPAM vouer.

 

Bankbesonderhede:

Moot Kinderkinetika
Capitec Bank
Rekeningnommer: 1755792725
Takkode: 470010
Tipe rekening: Spaar

Verwysing: Kind se naam en skool

bottom of page