top of page

Kinderkinetika

Neuro-motoriese ontwikkeling vir kinders

Kinderkinetika is 'n pediatriese ontwikkeling- en stimulasie program. Ons fokus op die ontwikkeling van jou kind in totaliteit. Grootmotoriese vaardighede is die fondasie vir alle ander ontwikkelingsaspekte. Daarom moet kinders beweeg om te leer. Beweging is nie net voordelig vir algehele gesondheid nie, maar stimuleer ook neurale netwerke in die brein. Sodoende word kinders slim terwyl hulle oefen en speel.

Dienste
Kontak ons hier

Dankie, ons kom so gou moontlik terug na jou!

Dienste

Baba- en kleuterkinetika

Groep stimulasiesklasse vir jou baba of kleuter. By ons praktyk of by kleuterskole

Remediërende program

Aangespaste, individuele program vir kinders met motoriese agterstande, spesifieke skolastiese uitvalle of fisieke fiksheid- en gesondheidsprobleme.

TESTIMONIALS

Parents Recommend

Biolink aandag en konsentrasie

Ons het 'n Biolink neuro-kognitiewe aandag en konsentrasiesentrum by ons praktyk. Vir kinders en volwassenes wat sukkel met aandag, konsetrasie, uitvoerende funksie en kognitiewe vaardighede wat leer belemmer.

Werkswinkels

Ons bied 'n verskeidenheid werkswinkels vir ouers en onderwysers aan op die gebied van ontwikkeling, skolastiese vaardighede, groei, leer en optimale groei.

​

Ons deel via Facebook ons werkswinkels

Gratis

Videos

Kyk na van ons oulike lesse en aktiwiteite wat ons bied vir ons betalende kliënte

Aktiwiteit idees

Kry oulike idees hoe om jou kind by die huis te stimuleer

Webinars

Gaan kyk na ons webinars op ons youtube kanaal

Stefan B.

“My baba seun het nie al sy mylpale bereik nie en Le Roux Kinderikinetika het hom gehelp. Hy het so baie daarvan gehou dat ons toe besluit het om aan te hou met stimulasie”

Christa H.

“Hulle het puik diens en is baie vriendelik.”

Fritz D.

“Hulle werkswinkel wat handel oor grootmotoriese ontwikkeling en hoe om jou kind te help, was baie insiggewend”

Facebook

Moot Kinderkinetika

Getuigskrifte

Contact
bottom of page