top of page
Search
Writer's pictureinfokkinetika

Hoe oefen ons ouditiewe diskriminasie?



  • Luister na opgeneemde geluide en identifiseer dit. Laat jou kind teken wat hulle hoor, bv. 'n kar of 'n hond.

  • Loop in die tuin en identifiseer verskillende geluide. Skryf dit wat julle gehoor het neer.

  • Betrek geluide in allerdaagse situasies. Maak geluide terwyl julle met speelgoed speel, met die honde speel, in die tuis loop, ens.

  • Luister na musiek en identifiseer verskille, bv. Afrikaans teenoor Engels, hard teenoor sag, ens. Klap ritmes saam met jou kind op die maat van musiek. Dans op die musiek om meer beweging te inkorporeer.

  • Plak prente van dinge wat geluide maak teen die muur of in die tuin. Julle kan prente op die internet soek, of julle kan dit self teken. Maak willekeurig 'n geluid en vra jou kind om die regte prent te soek en vir jou te bring. Hulle kan hardloop, kruip, padda spring, ens.

  • Identifiseer geluide/ klanke wat nie pas nie, bv. hond, kat, koei, vliegtuig. Vir ouer kinders kan klanke gebruik word, bv. sit, wit, wip, mat.

215 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page