top of page
Search

Wat is ouditiewe diskriminasie?

  • Writer: infokkinetika
    infokkinetika
  • May 13, 2020
  • 1 min read


Ouditiewe diskriminasie is die vermoë om verskille en ooreenkomste in klanke te identifiseer. Kinders wat moeite ervaar met ouditiewe diskriminasie sukkel dikwels:

  • om tussen soortgelyke woorde en klanke te onderskei

  • om tussen soortgelyke geluide te onderskei

  • om te luister as daar geluide in die agtergrond is

  • met die uitspraak van spesifieke woorde of klanke

  • met rym-aktiwiteite

Jy kan jou kind help deur met hulle te praat, te beskryf wat julle hoor, geluide te identifiseer, rympies en liedjies te sing, speletjies te speel, hulle te vra om instruksies uit te voer, ens.

 
 
 

Commentaires


Kontak ons

Kantoor
064 680 0809

Wil jy meer van ons hoor?

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram

Dankie!

© 2024 Moot Kinderkinetika

bottom of page