064 680 0809 |
Kinderkinetika
Neuro-motoriese ontwikkeling vir kinders
Kinderkinetika is 'n pediatriese ontwikkeling- en stimulasie program. Ons fokus op die ontwikkeling van jou kind in totaliteit. Grootmotoriese vaardighede is die fondasie vir alle ander ontwikkelingsaspekte. Daarom moet kinders beweeg om te leer. Beweging is nie net voordelig vir algehele gesondheid nie, maar stimuleer ook neurale netwerke in die brein. Sodoende word kinders slim terwyl hulle oefen en speel.
Dienste
TESTIMONIALS
Parents Recommend
Stefan B.
“My baba seun het nie al sy mylpale bereik nie en Le Roux Kinderikinetika het hom gehelp. Hy het so baie daarvan gehou dat ons toe besluit het om aan te hou met stimulasie”
Christa H.
“Hulle het puik diens en is baie vriendelik.”
Fritz D.
“Hulle werkswinkel wat handel oor grootmotoriese ontwikkeling en hoe om jou kind te help, was baie insiggewend”
Getuigskrifte
Moot Kinderkinetika